Bestel Vooruit

Grootmaat (Halwe karkasse en maandpakke) kan vooruit bestel word. Aflewering twee – drie weke vanaf betaling vandat deposito ontvang is. Betaling geskied volgens geskatte gewig vir halwe karkasse: die finale gewig is eers by finale verpakking bekend, wanneer die balans reggestel word.

Geen produkte voldoen aan u keuse nie. Kies herstel en begin weer.