Beskrywing
‘n Allegaartjie (versameling) van 10 verskillende Nguni-snitte (1 pakkie elk). Dit behoort 2-4 mense 10 dae te neem om daarmee klaar te speel – MITS hulle elke dag NGUNI eet 😉
In totaal 5kg se lekker eet!
In die pak kom die volgende:
10 pakkies = 10 snitte dws
1x brisket,
1x roerbraai,
1x goulash,
1x Potjie/stew,
1x skenkel,
1x Dikrib/chuck,
1x kruisskyf/rump,
1x clubsteak,
1x Rib
1x T-been.