Gelooide Vel RR 007 (Anys)

R 3,200.00

SKU: RR007 Kategorieë: ,

Beskrywing

Stewig en glansryk  met ʼn uitspattige langhaar-skof.

Klein eweredige vlekkies op sye en skof.

Roomwit met Rooibruin Vlekkies.

Afmetings 

Klein

140 x 165cm

Bykomstige inligting

Kleur

Driekleur: Swart, Bruin met Roomwit

Grootte

Klein

U mag dalk ook hou van…