Maandpak (13kg)

R 1,294.00

9 in voorraad (kan vooruitbestel word)

SKU: A31 Kategorie:

Beskrywing

Samestelling

3kg Maalvleis (maer) R91.80/kg R 275.40
3kg Wors (geen msg of GMO) R95.00/kg R 285.00
3kg Kookvleis (Borsstuk en Dikrib) R98.30/kg R 294.90
2kg Sopvleis R86.40/kg R 172.80
2kg Braaivleis (T-been, Kruisskyf) R130.15/kg R 260.30
Verpakking R 5.60
13kg Totaal  R 1294

Die maandpak is geformuleer volgens wat ‘n gemiddelde gesin in ‘n maand geniet.

As daar nie ‘n maandpak in gevriese voorraad beskikbaar is nie, kan dit ook vooruitbestel word.  By bestelling word onmiddelik reëlings getref vir die slag (by slagpale), verwerking (by slagter) en lewering aan jou naaste afhaalpunt.

Ons hou ons klient op hoogte oor die vordering, en stel hom in kennis sodra sy bestelling gereed is.

Om die bees te slag, te verwerk, te verpak en af te lewer neem ongeveer 2 – 3 weke.

Alle ander produkte sal slegs uit beskikbare gevriesde voorraad bestel en verkoop word.

Aflewering (bykomend tot bogenoemde prys):

Vir bestellings vir aflewering in Nylstroom, Warmbad of Thabazimbi is afleweringsfooi R 65.

Vir bestellings vir aflewering in Pretoria en Johannesburg is afleweringsfooi    R  130.

Bykomstige inligting

Weight 13 kg