Verwerkte Halwe Bees (Graad C)

R 4,270.00R 6,640.00

Kies weer
SKU: 17-1 Kategorie:

Beskrywing

Graad C is gewoonlik ‘n ouer bees soos ‘n ouer koei, maar dit bevat natuurlik meer vleis per karkas.

Grootmaat bestellings (bv ‘n halwe of heel bees) sal meestal uit ons “veld-voorraad” kom.

GROOTMAAT
(1 Voor + 1 Agterkwart)
Kleinverpak (0.3-1 kg/pak) Grootverpak (5-10 kg/pak) Onverwerk   (aan die haak) Massa (1/2 karkas)
Graad C (koei) R83/kg R 77/kg R 61/kg 70-80 kg
Graad A (Tollie) Prys per snit * min 3% Prys per snit * min 6% R 75/kg 33-55 kg

Snitpryse volgens pryslys

(Pryse geldig tot 28 Februarie 2019)

Om die bees te slag, te verwerk, te verpak en af te lewer neem ongeveer 2 – 3 weke.

Betaling geskied volgens geskatte gewig: die finale gewig is eers by finale verpakking bekend, wanneer die balans reggestel word.

By bestelling word onmiddelik reëlings getref vir die slag (by slagpale), verwerking (by slagter) en lewering aan jou naaste afhaalpunt.

Ons hou ons klient op hoogte oor die vordering, en stel hom in kennis sodra sy bestelling gereed is.

Samestelling:

Die samestelling en totale massa kan wissel volgens die aard van die bees en die tyd van die jaar

Aflewering (bykomend tot bogenoemde prys):

Vir bestellings vir aflewering in Nylstroom, Warmbad of Thabazimbi is afleweringsfooi R 5 per kg.

Vir bestellings vir aflewering in Pretoria en Johannesburg is afleweringsfooi    R  10 per kg.

Bykomstige inligting

Weight Nie beskikbaar
Grootte

Klein (70 kg), Medium (75 kg), Groot (80 kg)

Verpakking

Boute en Blaaie, Grootmaatverpak, Klein sakkies