Pryslys

Pryse geldig ten minste tot 28 Februarie 2019 of verdere kennisgewing.

Produkte op die pryslys is A-graad (tensy anders aangedui). Dit bevat ook geen Gluten, MSG of GMO of nie.  Die beeste is ook nie  met hormone  of antibiotika behandel nie.  Alle pakkies behalwe Bene vir ‘Bonebroth’ en  binnegoed is  vakuumverpak tensy anders aangedui. (Kliek hier  vir onderstaande pryslys in PDF  pamflet formaat.)

Nr Produk Prys per kg
1 Kruisskyf (Rump) R 146.90
2 Roerbraai (Stirfry) R 125.30
3 T-Been R 113.40
4 Clubsteak R 119.90
5 Wors R 95.00
6 Blokkies (Goulash) R 104.80
7 Maalvleis R 91.80
8 Borsstuk (Brisket) R 99.40
9 Kortrib R 98.30
10 Dikrib (Chuck) R 98.30
11 Potjie (Stew) R 82.10
12 Skenkel (Shin) R 86.40
13 Osstert R 102.60
14 Bene (Bonebroth) R 21.60
15 Biltong (nat mote) R 106.90
16 Tong R 129.60
17 Prima Rib R 103.70
18 Lewer R 59.40
19 Hart R 59.40
30 Halwe Karkas A (verwerk klein verpak) Prys per snit -3%
31 Maandpak R 99 .54
     
  Halwe Karkas A (verwerk Grootverpak) Prys per snit -6%
40 Halwe Karkas (C-graad) R 83.00
45 Halwe Karkas C (verwerk Grootverpak) R 77.00
50 Hele Vark (Org) BI/RO (verwerk kleinverpak) R 82.00

( Die biltong is nat mote wat  verpak en gevries is (nie gedroog))

 

  • Grootmaat
GROOTMAAT
(1 Voor + 1 Agterkwart)
Kleinverpak (0.3-1 kg/pak) Grootverpak (5-10 kg/pak) Onverwerk   (warm gewig) Massa (per 1/2 karkas)
Graad C (koei) R83/kg R 77/kg R 61/kg 70-80 kg
Graad A (Tollie) Prys per snit -3% Prys per snit -6% R 75/kg 33-55 kg

(Pryse geldig ten minste tot 28 Feb 2019 of verdere kennisgewing)

Afleweringskoste

Weens die skerp toename in brandstofkoste moet ons ongelukkig ook nou vir aflewering ‘n fooi hef.  Vir aflewering in Nylstroom, Warmbad of Thabazimbi kom ‘n ekstra R 5 per kg by.

Vir aflewering in Pretoria of Johannesburg kom ‘n ekstra R 10 per kg by.

  • Maandpak                    

Totale gewig:   13 kg                   Prys : R 1294.00
Samestelling:
A- Graad :  Maalvleis 3 kg,  Wors 3 kg,  Kookvleis 3 kg,  Skenkel 2 kg, Braaivleis 2kg

 Ons verskaf nou ook:

  • Vrylopende Vark op bestelling.

(Dit is dieselfde vark wat ons gebruik in ons lekker wors.)

Totale gewig:   40-90 kg                   Prys : sien hieronder.

Heel Karkas (onverwerk) = R72/kg
Heel karkas (verwerk en grootmaat verpak) = R86/kg
Heel karkas (verwerk en klein pakkies verpak) = R 89/kg

Vind ons pamflet vir ons pragtige sag gelooide Nguni velle hier