Skaf ‘n Lieflike Watertrap Nguni Vel aan…

Geen binne-versiering is voltooi solank daar nog nie ‘n Nguni-vel se lieflike spikkelpatroon sigbaar is nie. Dit gee net daardie ekstra tikkie atmosfeer.

‘n Fees vir die oog, maar ook ‘n ook ‘n belewenis om dit onder jou kaal voete te voel..  Of nee, moenie daarop loop nie — drapeer dit oor ‘n tafel of meubelstuk.

Die Nguni Beesras is bekend vir hul pragtige bont velle met kleurkombinasies van roomwit, gryswit, rooibruin, gitswart en sjokoladebruin, met die pragtigste spikkel-en kolpatrone.

En Watertrap Nguni’s staan nie terug as dit kom by lielike vel-patrone nie.

Gaan kyk hier vir meer inligting oor die velle tans beskikbaar. Daar sal eersdaags weer nuwe velle bygevoeg word.