Winkel

Geagte belangstellende koper,  ter wille van goeie logistiek is ons aanlyn bestellings beperk tot die volgende produkte: Halwe karkasse, Maandpakke en Nguni-velle.

Ons het wel ook altyd los pakkies beskikbaar.  Kontak ons sommer direk vir ‘n lys van gevriesde pakkies beskikbaar.

Kry gerus ons pryslys hier vir die pryse van indiviuele produkte (pakkies), sowel as halwe karkasse en maandpakke.

Die volledige katalogus van lieflike sagte Nguni-velle tans beskikbaar. 

Showing all 8 results

Showing all 8 results